Modulekode | MCE 733 |
Kwalifikasie | Nagraads |
Fakulteit | Fakulteit Opvoedkunde |
Module-inhoud | Onderrig- en leerperspektiewe in wiskunde. Hierdie eenheid fokus op huidige kwessies in wiskunde-onderrig, byvoorbeeld: Aard van wiskundige kennis in die opvoedkunde; leerteorieë in wiskundeonderwys; gebruik van tegnologie in wiskunde-onderwys; navorsing in die klaskamer; geslag; taal; kultuur (Etno-wiskunde). Wiskunde in konteks: vooruitsigte en uitdagings. Hierdie eenheid fokus op die rol van wiskunde in verskillende kontekste (alledaagse situasies ingesluit): Aard van wiskunde – wiskunde as ‘n menslike aktiwiteit; rasionale vir die leer van wiskunde; die teorie van realistiese wiskunde-onderwys; inhouds- en konteksgedrewe aanslag in wiskunde; wiskundige geletterdheid; kennisoordrag: uitdagings – skoolwiskunde vs realiteit. |
Modulekrediete | 16.00 |
Programme |
|
Onderrigtaal | Module word in Engels aangebied |
Departement | Wetenskap-, Wiskunde- en Tegnologie-onderwys |
Aanbiedingstydperk | Semester 2 |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App